Dit het een oproep van ’n gesaghebbende artistieke direkteur, vertroue van ’n vervaardigerspan in hul vaardighede en ’n half-voltooide draaiboek geneem om Afrikaans weer op die planke van die ...
Twee musikante van Pretoria-Noord van die klavierduo, Elzanté, span saam met verskeie ander musikante van regoor Suid-Afrika om skuins na Valentynsdag eer aan ikoon Rina Hugo in hul Ons Liedjieskatkis ...
Twaalf van Suid-Afrika se top-kunstenaars tree op 29 Januarie in Afri-Klassiek in die GrandWest-arena op. Dit word deur Die Burger aangebied. In die program word gewilde Afrikaanse musiek in ’n ...