OP sy inhuldigingsdag op die grasperk voor die Uniegebou in Pretoria het Nelson Mandela in sy gewone versoenende styl 'n gees van vergifnis bepleit. "Wat verby is, is verby," het hy in Afrikaans aan ...